Call +27 82 562 6943
More Info? E-mail Us
2 Link Road, Linton Grange, Gqeberha, 6015

Wat sterk gesinne doen - 1

 Philip Voigt Life Coaching   2022-08-22  Comments Family
Baby G88d775bdc1920

“Family Is Not Just An Important Thing. It's Everything.”
 
“The love of a family is life's greatest blessing.”
 
gesin beteken: ondersteuning, onvoorwaardelike liefde, sekuriteit, nie alleen nie, waardes, vriendskap, raad, begrip, hoop, aanmoediging, geloof, verhouings, positiwiteit en die lysie gaan aan. dit is dinge wat ‘n mens diep gelukkig maak ten spyte van dit wat in jou lewe gebeur. dit gee ‘n diep gevoel van persoonlike waarde en tevredenheid.
 
“it just feels good to be part of a warm and loving family.”
 
in gesinne met positiewe verhoudings,
-voel kinders veilig, geliefd en voor omgegee…
-dit gee hulle die selfvertroue om die wêreld te ontdek en nuwe dinge te probeer en te leer;
-dit laat hulle toe om hulleself te kan wees en hulleself te leer ken;
-dit help hulle om terugslae en teleurstellings baie beter te hanteer omdat daar ‘n gesin is wat ondersteun;
-want hulle omgewing is voorspelbaar en georganiseerd, hulle weet wat om te verwag en wat van hulle verwag word – dit is baie belangrik vir ‘n kind
-leer kinders die vaardighede aan om self in gesonde verhoudings te kan staan;
 
die kern van gesinne met positiewe verhoudings, is dat hulle saam goed funksioneer,  bevredigende verhoudings met mekaar het, ‘n positiewe emosionele konneksie het en ‘n gevoel van behoort.
 
verskillende woorde word gebruik om gesinne waarin dit goed gaan te beskryf: sterk, emosioneel gesond, gebalanseerd, gelukkig, optimaal funksionerend, harmonieus, ens.
  
dit gaan hier oor hoe ‘n gesin funksioneer, nie oor die struktuur van ‘n gesin nie. gesinne kom in baie verskillende vorme, enkel-ouer gesinne, uitgebreide gesinne, kerngesinne, hersaamgestelde gesinne, gesinne met dieselfde geslag ouers), ens. dit is hoe ‘n gesin funksioneer, nie hoe hy saamgestel is nie, wat hom sterk of nie maak nie.
 
die 6 eienskappe van sterk gesinne is:
 
waardering en warmte,
toewyding,
positiewe kommunikasie,
lekker tye saam,
effektiewe krisisbestuur, en
geestelike gesondheid.
 

Filter

Search

Show

20
20
32
64
100
200

Sort

Age: New to Old
Age: New to Old
Age: Old to New
Title

Categories

Select All
Family
Search  

Comments

Be the first to write a comment.

Leave a Comment

Replying to...
Name / Nickname *
Email *
Comment *
Submit Comment

Contact

Name *
Number *
Regarding *

Contact Details

philip@philipvoigtlifecoaching.com
082 562 6943
2 Link Road, Linton Grange, Gqeberha, 6015

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Philip Voigt Life Coach, Gqeberha, South Africa
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top